|
Chillie Con Carne
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 1 Pakkie Maalvleis -
1 Ui -
1 Rooi Soet Rissie -
Chillies na smaak -
Tabasco Sous na smaak -
Sout, Peper en Origanum na smaak -
1 Blikkie Tamatie Puree -
1 Blikkie Tamatie en uie smoor -
1 Blik Rooi "Kidney" boontjies -
? Blikkie Sweetcorn
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Sny ui, chillies en soet rissie fyn en braai in olie tot ligbruin..
Voeg maalvleis by en braai.
Voeg ander bestanddele by en braai.
Stel hitte af en prut stadig vir 15 minute.
|
|
|